Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Viëtnam: Polisielede vas wat man doodslaan

2012-09-04 07:31
Tweets Share Share line Print

Hanoi – Vier polisiebeamptes is in hegtenis geneem ná 'n 54-jarige man doodgeslaan is toe 'n muur by sy huis in Hanoi teen sy sin afgebreek is, het owerhede Dinsdag gesê.

Huynh Ngoc Tuyen, adjunk-polisiehoof van die Kim No-kommune in Hanoi, en drie ander beamptes is in hegtenis geneem na die dood van Nguyen Mau Thuan, het Tran Hai Quan, 'n polisiehoof van die distrik, gesê.

'n Voorlopige ondersoek verlede week het getoon dat plaaslike owerhede 'n baksteenmuur verwyder het wat onwettig deur die slagoffer se pa opgerig is.

Thuan het die owerhede teengestaan en 'n baksteen gegooi na 'n vrou wat by die werk betrokke was, het die aanlyn-koerant Vnexpress berig.

Amptenare het Thuan daarna aangerand en gedwing om skuld te erken, maar hy het geweier. Hy is dood na twee ure in polisie-aanhouding. Hy het drie gebreekte ribbes gehad.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: geweld  |  polisie  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Stinkvingertjie van Tonder sê... Nie een van bostaande goed het al gebeur met enige een in my familie ook nie. Jou pel het vergeet om jou te vertel van die bomme wat so gereeld daar omplof en die witmense wat ander afmaai met gewere. Pak jou tassies ouboet ek dink dit is baie beter plek daai vir jou. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Putfontein - 10:00 AM
    Road name: N12 Eastbound
    DELAYS between Snake Road and the Putfontein Road exit
  • Tuesday Crown - 09:52 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.