Vierling werk saam as verpleegsters

2010-02-17 19:30
Tweets Share Share line Print

Seoel – ‘n Vierling het saam as leerder-verpleegsters by ‘n hospitaal waar hulle gebore was, begin werk.

Dít kom ná ‘n belofte wat die hoof van die hospitaal 21 jaar gelede aan hul ma gemaak het, het ‘n beampte Woensdag gesê.

Hwang Seul, Hwang Seol, Hwang Sol en Hwang Mil, die land se tweede vierling, was in Januarie 1989 by die Gacheon University Gil-hospitaal in Seoel gebore.

Hierdie week het hulle vir die eerste keer na die hospitaal teruggekeer sedert hul geboorte, om as proef verpleegsters te begin werk, het die hospitaal se woordvoerder gesê.

Lee Gil-Ya, voorsitter van die hospitaal, het in 1989 ingestem om die vierling se ma by die hospitaal op te neem, nadat ander klinieke haar weggewys het. Die babas was deur middel van ‘n keisersnee gebore.

Lee het die mediese onkostes verbonde aan die geboorte laat vaar en belowe om hul toelaes vir verdere studies te betaal, en aan hulle werk as verpleegsters te gee, indien hulle die staat se eksamen slaag.

Ten spyte van geldelike probleme het die vier susters verlede week saam-saam hul eksamen geslaag.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: vierling

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.