Vier sterf toe gebou binne sekondes tuimel

2010-01-30 11:54
Tweets Share Share line Print

Hong Kong-’n Vierde liggaam is Saterdag onder die puin van ’n gebou in Hong Kong verwyder nadat dit weens oudheid ineengestort het.

Dit kom enkele dae nadat die regering beveel het dat alle geboue ouer as 50 jaar ondersoek moet word.

Dié gebou van 50 verdiepings hoog wat in 1950 gebou is, het binne sekondes in die Kowloon distrik  ineengestort, het ooggetuies aan plaaslike televisiestasies gesê.

Reddingswerkers het vroeg Saterdagoggend die liggaam van 'n vrou verwyder nadat 'n volledige ondersoek plaasgevind het.

"Sy is dood op die toneel verklaar," het reddingswerkers luidens 'n verklaring gesê. Tot dusver het vier mense gesterf en sowat twee het ernstige beserings opgedoen.

Die gebou het restourasiewerk ondergaan, maar die oorsaak van die voorval is steeds onbekend.

Talle geboue is om veiligheidsredes gesluit en sowat 'n 100 inwoners het weens die voorval in gemeenskapsale oornag.

Au Choi-kai, die direkteur van geboue het gesê die eienaars van die geboue in die gebied is beveel om herstelwerk toe te pas, maar die skade was nie van so 'n aard dat hulle nodig gehad het om die gebou toe te maak nie, het RTHK, 'n plaaslike nuusstasie berig.

Carrie Lam, die sekretaris van ontwikkeling het beveel dat alle geboue oor 50 jaar, ondersoek moet word.

"Ek het stukke teëls en sement van die mure sien losbreek en 'n vrou wat besig was om uit 'n venster te ontsnap en 15 sekondes later het die geboue heeltemal in mekaargesak," het 'n ooggetuie aan die nuuskanaal gesê.

-Sapa-AFP
 

Lees meer oor: hong kong

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.