Vier sterf in VSA skietery

2009-09-06 20:16
Tweets Share Share line Print

Holden – ‘n Man het Sondag sy vervreemde vrou en seun in ‘n huis doodgeskiet en daarna homself in sy motor doodgeskiet nadat die polisie hom probeer aftrek het, het amptenare in Louisiana gesê.

Sy tweejarige kleinkind is ook dood, moontlik nadat hy uit ‘n venster op die tweede verdieping probeer ontsnap het.

Die man se skoondogter is ook geskiet en ernstig gewond, het Perry Rushing van die polisie gesê.

Rushing het gesê dat dit wil voorkom of die skietery gekom het as gevolg van ‘n bakleiery wat al vir ‘n tyd tussen die 50-jarige man en sy vrou aankom.

Die man mag volgens wet nie naby sy vrou gekom het nie.

Die polisie is Saterdagaand na die huis, wat ongeveer 112km noord-wes van New Orleans is, uitgeroep.


Hulle het die 49-jarige vrou en hulle 26-jarige seun dood in die huis aangetref en die tweejarige sy lyk is buite gevind.

Rushing het gesê dat dit nie duidelik was of die baba doodgeskiet is of van die val omgekom het toe hy saam met sy my probeer ontsnap het nie.

Die seuntjie se ma is ses maande swanger en is na die hospitaal geneem waar sy in ‘n kritieke toestand is

- AP

 

Lees meer oor: moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.