Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vier skubaduikers sterf in grot in Italië

2012-07-01 08:53
Tweets Share Share line Print

Rome – Vier skubaduikers is dood nadat hulle vasgekeer is in ‘n grot op Italië se suidwestelike kus, het amptenare Saterdag gesê.

Die drie mans en een vrou was deel van ‘n groter groep wat Bloed-grot, een van ‘n reeks onderwatergrotte wat gewild is onder amateurduikers, gaan verken het.

Verskeie lede van die groep kon daarin slaag om uit die grot in die Golf van Salerno, wat naby die klein hawe van Palinuro is, te kom, het amptenare gesê. Die vier – drie Italianers en een Griek – is agtergelaat.

Die polisie het die Italianers geïdentifiseer as Andrea Pedroni en Douglas Rizzo, beide 40 en van Rome, en Susy Govaccini (36) van Salerno.

Rizzo, die groepleier, was die pa van ‘n sewe maande oue baba.

Panaghiotis Telios, ‘n 23-jarige man van die suide van Calabria, is ook dood.

Geen amptelike verduideliking is gegee vir die tragedie nie, maar reddingswerkers en lede van die groep wat dit veilig uit die grot gemaak het, vermoed die duikers kon moontlik veroorsaak het dat groot hoeveelhede sand geskuif het soos wat hulle deur die grot se verskeie gangetjies geswem het.

Dit het moontlik hul sigbaarheid bemoeilik en daartoe gelei dat hulle verdwaal het.

Die groep se duikinstrukteur het oorleef.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: italië  |  skuba  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ella Mental sê... Die hele storie was darem op sky news vandag. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.