Vet man sterf na maande in stoel

2009-11-19 23:11
Tweets Share Share line Print

Colombia – Volgens owerhede het ‘n man met vetsug in South Carolina gesterf nadat hy sowat agt maande in ‘n lêstoel vasgevang was.

Lede van die plaaslike brandweer moes die 33-jarige Tillmon Webb uit die lêstoel sny nadat sy ma paramedici gekontak het omdat hy in pyn was.

Webb het sowat 365kg geweeg toe hy Woensdag gesterf het. Volgens sy vrou, Ada, het hy weens ‘n hartaanval gesterf.

Na bewering het die voormalige predikant sy knie in Maart-maand beseer en is hy sedertdien in  die stoel vasgevang wat sy vrou elke dag moeisaam skoongemaak het.

Volgens paramedici was Webb se lyf oortrek met sere en het hy ook ‘n onaangename reuk gehad. Hy wou glo nie verder leef nie en was “gereed om na Jesus in die hemel te gaan”, het sy vrou gesê.

–Sapa


 

Lees meer oor: vetsug  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

tertia888 sê... Wat gaan met sulke mense se koppe aan? Sommiges lyk nes mense, maar is MONSTERS!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.