Verwoestende aardbewing skud Haïti

2010-01-13 07:57
Tweets Share Share line Print

Haïti – Binne sekondes is Haïti in chaos gedompel nadat ’n verwoestende aardbewing laat Dinsdagaand die land getref het.

Duisende inwoners het uit vrees uit die land se hoofstad Port-au-Prince gevlug met die hoop om die angswekkende aardbewing wat 7.0 op die Richterskaal weeg, te ontsnap.

Daar word egter gevrees dat honderde inwoners gesterf het en steeds onder die puin van die geboue begrawe en vasgekeer is.

Dit is die hoeveelste tragedie wat die gebied in die Karibiese Eilande tref nadat 'n reeks natuurrampe in 2008 plaasgevind het.

"Die middestad van Port-au-Prince is verwoes, dit is katastrofies,” het een van die inwoners van die stad gesê.

Die aarbewing het sowat 60 sekondes geduur, maar het verwoestende nagevolge gehad.

Talle inwoners is na oop spasies soos sportgronde gelei om enige verdere beserings van stortende geboue te vermy.

Reddingspogings is vetraag nadat die aardbewing alle kommunikasiepunte doodgelaat het.

Die skudding het ongeveer 21:53 plaasgevind.

Ooggetuies het gesê dat die presidensiële paleis, asook hospitale, hotelle en skole eenvoudig ineengestort het.

Die aardbewing is tot in Kuba gevoel, maar die meeste skade het in en rondom Haïti plaasgevind.

Die Haïtiaanse polisie, asook die Verenigde Nasies en die Rooikruis het beseerdes tot hulp gesnel.

- Sapa-AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.