Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Verpleegster' steel glo baba by hospitaal

2012-08-07 07:31
Tweets Share Share line Print

Garden Grove, Kalifornië – 'n Vrou wat haar as 'n verpleegster voorgedoen het, is in hegtenis geneem nadat sy glo 'n baba uit 'n hospitaal in suidelike Kalifornië wou ontvoer, het die polisie gesê.

Die vrou het na bewering die baba in 'n sak gesit, waarna sensors, wat aan die baba vasgemaak is, veroorsaak het dat 'n alarm afgaan.

Die 48-jarige vrou is Maandag by die Garden Grove- mediese sentrum in hegtenis geneem nadat 'n werknemer haar gekeer het voor sy die hospitaal kon verlaat, het lt. Jeff Nightengale op 'n mediakonferensie gesê.

"In die stadium weet ons nie hoekom sy die baba gesteel het nie," het Nightengale gesê.

Die vrou het glo na die baba se ma se kamer gegaan en gesê sy moet gaan stort voor die dokter haar kom ondersoek.

Toe die baba se ma uit die kamer is, het die vrou na bewering die kind in 'n sak gesit en probeer om haar uit die saal te dra.

"'n Sensor wat aan die baba vasgemaak het, het veroorsaak dat 'n alarm het afgaan," het Nightengale verder gesê.

Die baba was volgens Nightengale slegs vir 'n kort rukkie in die sak en is ongedeerd.

Die polisie probeer nou vasstel of dit die vrou se eerste oortreding is.

Nightengale het gesê die vrou het nie 'n geskiedenis van 'n geestestoestand nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AP

Lees meer oor: misdaad  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Ina Thiart sê... Mag hul straf erger wees as wat die arme vrou moes meemaak. Skokend!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Emmarentia - 17:46 PM
    Road name: Tana Road
    ACCIDENT before Hofmeyer Street
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.