Vermiste vrou se motor en selfoon gevind

2010-05-16 02:43
Tweets Share Share line Print

Heidenheim, Duitsland – Polisie in Duitsland wat vir leidrade gesoek het na ‘n bankier se ontvoerde vrou, het die vrou se motor en selfoon gevind, het beamptes Saterdag gesê.

Die 54-jarige Maria Boegerl is vroeg Woensdagoggend vanaf die paartjie se huis in Heidenheim ontvoer. Die ontvoerdes het later die oggend haar man gebel en gesê hulle eis ‘n losprys van $374 000, het die polisie gesê.

Die man wat die uitvoerende hoof is van ‘n bank, het die geld langs ‘n afgespreekte motorrit afgelaai. Maar die losprys was nooit afgehaal nie. Die bankier het ook niks verder van die ontvoerdes gehoor nie, en hy het toe die polisie van sy vrou se ontvoering in kennis gestel.

Die motor wat gebruik was om sy vrou te ontvoer, is sowat 20 km vanaf die paartjie se huis gevind. Die polisie het haar selfoon naby die omgewing gevind waar haar man die losprys afgelaai het.

Meer as 300 beamptes maak gebruik van gidshonde om Maria op te spoor.

Die bankier sowel as die paartjie se twee kinders het ‘n pleidooi aan die ontvoerdes gerig.

- Sapa-dpa

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: ontvoerings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.