Vermiste SAner se seiljag gevind

2010-03-28 11:22
Tweets Share Share line Print

Wellignton – ‘n Seiljag wat vir meer as twee weke langs die kus van Nieu-Seeland vermis was, is Sondag opgespoor. Die lot van die Suid-Afrikaanse seiljagvaarder wat aanboord was, is is nog nie bekend nie.

Paul Janse van Rensburg (40) is ‘n ervare seiljagvaarder. Hy is laas gesien toe hy op op 12 Maart vanjaar van Tauranga onderweg na Gisborne geseil het en vermisgeraak het.

'n Lugmag-vliegtuig asook drie ander vliegtuie het sowat 328 000 km van die oseaan deursoek, maar sonder enige sukses. Die soektog is sowat ‘n week gelede afgelas.

Janse van Rensburg se seiljag is Saterdag per toeval vanuit die lug naby die Chatham-eilande, sowat 700 km suidoos van Wellington, raakgesien.

‘n Vissersboot het die area waar sy seiljag raakgesien is net voor sononder bereik maar onstuimige waters het dit te gevaarlik gemaak om aanboord te gaan.

Pogings om aanboord te gaan sal glo in daglig voortgesit word.

Dit is nie bekend of Janse van Rensburg aanboord is nie en die seiljag se hoof seil is glo ernstig beskadig.

- Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.