Vermeende pedofiel in Spanje vasgetrek

2011-12-02 17:38
Tweets Share Share line Print

Madrid – Spaanse polisiebeamptes het ‘n Britse man in hegtenis geneem ná hy na bewering sy stiefdogter verkrag het toe sy nege jaar oud was, het owerhede gesê.

Daar word vermoed dat die man sy stiefdogter se dogter jare later ook mishandel het.

Die man, wat in die stadium as L. Morris bekend staan, is in Los Gallardos naby Almeria, Spanje, aangekeer.

Morris (66) is onder ‘n Europese uitleweringslasbrief in hegtenis geneem nadat hy van Kent, Engeland, na Spanje verhuis het. Daar word berig dat die misdade in Spanje plaasgevind het.

“Hy word van vier aanklagte van verkragting en twaalf aanklagte van seksuele mishandeling beskuldig...” het ‘n polisieverklaring gesê.

Volgens die verklaring het die dade aangehou tot die stiefdogter 13 jaar oud was.

“Jare later [tussen 1993 en 1995] het die verdagte ook die dogter van hierdie persoon [stiefdogter] mishandel toe sy slegs ses was,” het die verklaring gesê.

Ondersoeke het verlede jaar begin toe beide vroue die beweerde mishandeling aangemeld het.

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.