Veerboot sink in die Rooi See

2011-11-07 18:57
Tweets Share Share line Print

Amman – ‘n Brand wat vier dae gelede op ‘n veerboot in die Rooi See uitgebreek het, het die boot laat sink.

Die Apella het 10 seemyle van die hawestad Aqaba in Jordanië gesink.

Die skip, wat aan Bridge Maritime behoort, het vanaf Aqaba na die Egiptiese hawestad van Nuweiba geseil.

Daar was 1 240 passasiers aan boord toe die skip begin brand.

'n Tweede skip, wat aan dieselfde maatskappy behoort, het die passasiers ontruim en na veiligheid gebring.

Een passasier is dood en 44 ander is tydens die voorval beseer.

Volgens die hoof van Bridge Maritime, Hussein Souob, is die skip heeltemal uitgebrand en hou dit geen gevaar vir seeverkeer in die area in nie.

Intussen het die direkteur-generaal van die Jordanian Ports Authority, Mohammad Mubaydeen, gesê dat sy span nog geen teken van besoedeling weens die sinking van die veerboot bespeur het nie.

“Die moontlikheid van besoedeling bestaan egter steeds,” het Mubaydeen gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: rooi see  |  brande  |  veerbote

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.