Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Varkgriep-dodetal in Mexiko nou 9

2012-01-23 11:01
Tweets Share Share line Print

Mexiko-Stad – Die dodetal in Mexiko na ‘n uitbraak van varkgriep het na nege gestyg en altesaam 573 gevalle van mense met dié virus is aangemeld, het beamptes Sondag gesê.

Die stam stel sowat 90% van vasgestelde gevalle van griep in die land voor, het die departement van gesondheid in ‘n verklaring gesê.

Die hoeveelheid gevalle wat aangemeld is, het Donderdag aansienlik gestyg toe gesondheidsbeamptes gesê het dat 333 nuwe gevalle opgemerk is.

Owerhede het voorstelle van ‘n nuwe gesondheidsnoodsituatie van die hand gewys, maar het in Desember nuwe gevalle begin monitor.

Die eerste uitbraak van die H1N1-virus was in April 2009 in Mexiko en Amerika. Dit het spoediglik ‘n wêreldwye pandemie geword en die lewens van 17 000 mense geëis.

In Mexiko alleen is meer as 1 250 mense weens varkgriep dood.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het in 2010 verklaar dat die pandemie verby is nadat die griep weer na ‘n tipiese seisoenale patroon teruggekeer het.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: mexiko  |  varkgriep  |  h1n1
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Angelique Potgieter sê... hulle loop tussen ons Trippie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 14:45 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV in the middle lane before the Van Buuren Road exit - DELAYS through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Bedfordview - 14:45 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    HEAVY DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.