'Vampier'-moordenaar kry lewnslank

2011-06-27 20:02
Tweets Share Share line Print

Berlyn – ‘n Man wat daaraan skuldig bevind is dat hy twee tieners vermoor, dele van sy slagoffers geëet én hul bloed gedrink het, is lewenslange tronkstraf opgelê.

Jan O, soos hy in die verhoor bekend gestaan het, is deur ‘n hof in Goettingen, Duitsland, lewenslange tronkstraf opgelê.

Hy is na 'n psigiatriese eenheid gestuur, maar sal nooit vrygelaat word nie, aangesien hy as ‘n gevaar vir die samelewing beskou word.

Jan O het erken dat hy die 14-jarige Nina verlede November verwurg het.

Hy het ook haar bloed gedrink en stukkies van haar nek gekou omdat dit vir hom seksueel bevredigend was.

Vyf dae later het hy 'n seun genaamd Tobias verwurg toe dié 13-jarige toevalling op Nina se lyk in die woud afgekom het.

Regter Ralf Guenther het gesê dat Jan O, ‘n drank- en dwelmverslaafde, “ondenkbare misdade” gepleeg het en dat hy “’n ma van haar dogter en twee ouers van hul seun ontneem het”.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: tieners  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.