Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

VSA: Leeu breek jong vrou se nek in aanval

2013-03-08 12:46
Tweets Share Share line Print

Dunlap – ‘n Vou wat by ‘n private dieretuin in Kalifornië gewerk het, is dood nadat ‘n leeu uit ‘n hok ontsnap en haar aangeval het terwyl sy die dier se kamp skoongemaak het, het beamptes Donderdag gesê.

David Hadden, die lykskouer, het gesê Dianna Hanson, ‘n 24-jarige intern wat deur haar pa beskryf is as ‘n “vreeslose” liefhebber van groot katte, is op die toneel dood nadat die vyfjarige leeu haar nek gebreek het.

Hanson het vir twee maande as ‘n intern by Cat Haven, ‘n 40 hektaar eksotiese dieretuin oos van Fresno, Kalifornië, gewerk.

Die groot kamp waar Hanson dood is, het ‘n kleiner hok waar diere gevoer of toegemaak kan word terwyl die groter kamp skoongemaak word.

Die leeu, wat as Cous Cous bekendstaan, kon daarin slaag om die hek van die hok oop te kry, het Hadden aan ondersoekbeamptes gesê.

“Die leeu is gevoer en die jong vrou het die groot kamp skoongemaak, terwyl die leeu in die kleiner hok was. Die hek van die hok was gedeeltelik oop en die leeu het dit met sy poot opgelig,” het Hadden gesê. “Hy het op die jong vrou afgestorm,”

Hanson se pa het gesê sy dogter se doel was om by ‘n geakkrediteerde dieretuin met groot katte te werk en sy is dood terwyl sy iets gedoen het waarvoor sy lief was.

Die leeu is doodgeskiet nadat werkers nie daarin kon slaag om die dier van Hanson se liggaam weg te lok nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AP

Lees meer oor: leeus  |  aanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.