VN onttrek personeel uit Pakistan

2009-11-02 12:30
Tweets Share Share line Print

Islamabad, Pakistan – Die Verenigde Nasies (VN) het Maandag gesê dat hulle hul internasionale personeel uit noordwes Pakistan gaan onttrek as gevolg van die sekuriteit-situasie wat daar aan die gang is.

“Hulle sal onmiddellik verplaas word,” het Ishrat Rizvi, ‘n VN woordvoerder gesê.

Ban Ki-moon, die Amerikaanse sekretaris-generaal, het ‘n sekuriteit-situasie, bekend as Fase IV, in die provinsies aan die noordwestelike grens en federaal beheerde stam-areas verklaar, het ‘n verklaring van die VN gesê.

“Die besluit is gemaak met die intense sekuriteit-situasie wat in die area aan die gang is in gedagte,” het die verklaring gelui.

Die VN se Wêreld Voedselprogram (VFP) het aan die einde van verlede maand verspreiding-sentrums, wat sowat twee miljoen mense in die noordweste van voedsel voorsien het, as gevolg van sekuriteitsvrese gesluit.


Rizvy kon nie onmiddellik bevestig hoeveel buitelandse personeel ontruim word nie.

“Ons het nie groot getalle internasionale werkers in daardie omgewing nie,” het hy gesê.

- Sapa - AFP



 

Lees meer oor: pakistan  |  verenigde nasies

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2006
R 129,995.00

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
1998
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.