VN kosvoorrade in Haïti gesteel

2010-01-15 16:45
Tweets Share Share line Print

Genève – Die Verenigde Nasies (VN) se voedselvoorrade in Haïti is beroof, het ‘n amptenaar Vrydag gesê.

"Van die inhoud van die VN se wêreldvoedselprogram (WVP) se stoorkamer, wat voor die aardbewing al gestig is, is gesteel,” het woordvoerder Emilia Casella gesê.

Die WVP glo dat sowat 2 miljoen mense in Haiti voor die aardbewing reeds aan voedseltekorte gely het.

"Die WVP sal aanhou om die voorrade wat beskikbaar is uit te deel. Op hierdie oomblik probeer ons om die kos wat ons het by die mense uit te kry maar dit is net ‘n druppel in die emmer," het Casella gesê.

Die VN sê daar is nie ‘n tekort aan soek- en reddingswerkers of aan tydelike hospitale nie ten spyte van berigte van oorvol hospitale in Port-au-Prince.

“Ons het meer as genoeg soek- en reddingswerkers met sowat 40 spanne wat geregistreer het. Tydelike hospitale is ook opgestel en op die oomblik is dit voldoende,” het Elizabeth Byrs, van die VN gesê.

Op die oomblik is ons prioriteit mediese spanne, verpleegsters en dokters van alle soorte,” het Byrs gesê.
 
- Sapa

Lees meer oor: aardbewing in haïti

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Jacques sê... *s'n* Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.