VIDEO: Skokvideo wys hoe vloedgolf tref
2011-03-11 14:30
Kaapstad - Die nuuskanaal CNN het dramatiese beeldmateriaal bekom wat wys hoe 'n vloedgolf bote, huise en puin meesleur terwyl dit deur die noorde van Japan vloei ná 'n massiewe aardbewing aan dié land se kus.
Dié vloedgolf herinner sterk aan die reuse-tsoenami wat Asië in 2004 getref het. Die dodetal ná die ramp staan tans op 27, maar sal na verwagting skerp styg.
Kyk hier na die video.