VIDEO: Naskok tref Haïti
2010-01-20 15:21
Port-au-Prince - ‘n Sterk naskok het Haïti Woensdag omstreeks 13:03 (SA-tyd) geruk en paniek in die strate van die hoofstad veroorsaak.
In dié video vertel 'n CNN-verslaggewer hoe die naskok getref het terwyl hy besig was om gereed te maak vir 'n nuusuitsending.
Lees die volledige berig oor die naskok hier.