Twee in tronk ná aanranding van krokodil

2009-11-26 12:45
Tweets Share Share line Print

Dhaka, Bangladesj – Twee mans is in die suidweste van Bangladesj tronkstraf opgelê nadat hulle ‘n swanger krokodil erg aangerand het.

Regter Abdus Salam Khan het die mans skuldig bevind op aanklagte dat hulle die krokodil gemartel het. Hulle is Dinsdag twee jaar tronkstraf opgelê.

Die krokodil, Pipil, is ernstig beseer. Sy het een oog verloor nadat die mans haar met bamboesstokke geslaan het.

Die mans het onskuldig gepleit.

Die oord waar die krokodil woon, huisves ongeveer 12 krokodille in ‘n dam, waar mense hulle kan voer en dophou.

Die mans was deel van ‘n groep wat geld by mense wat die krokodille wil besigtig, gekollekteer het. Hulle is egter daarvoor bekend dat hulle krokodille slaan as hulle nie op hul stemme reageer nie.

Volgens plaaslike owerhede het vyf krokodille wat deur die groep mishandel is, reeds in die laaste tien jaar gesterf.

Krokodille in die omgewing word beskerm deur die wet, en oortreders kan tot vyf jaar tronkstraf opgelê word, indien hulle die diere mishandel of doodmaak.

- Sapa-AP


 

Lees meer oor: mishandeling  |  diere

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

lynette.schutte sê... frikken vark.... life without parole.... a man from California hit golfball from Chihuahuas back and killed the little one Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2011
R 139,990.00

FORD

Fiesta 1.6 TDCi Trend 3-dr Dsl MY06
2006
R 109,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 229,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.