Turkye: 39 dood in aardbewing
2010-03-08 07:31
Ankara –Sowat 39 mense is vroeg Maandagoggend dood, toe ‘n verwoestende aardbewing wat 6.0 op die Richterskaal gemeet het, die provinsie van Elazig in Turkye getref het.
Die 39 slagoffers is oor vyf dorpe wat naby die episentrum van die aardbewing geleë is, doodgevind, het goewerneur Muammer Erol gesê.
- Sapa-AFP