Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Triomfantlike Obama sê dankie

2012-11-07 08:58
Tweets Share Share line Print

(Spencer Platt, Getty Images, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Washington – 'n Triomfantlike pres. Barack Obama het by sy hoofkwartier in Chicago, Illinois, voor duisende aanhangers sy dank uitgespreek vir kiesers se vertroue in hom.

"Ons weet die beste lê nog voor vir die Verenigde State van Amerika," het hy onder luide toejuiging gesê.

"Ons is 'n Amerikaanse familie en ons almal val en staan saam."

Hy het sy Republikeinse teenstander, Mitt Romney, ook bedank vir sy insette.

"Ek het sopas met goewerneur Romney gesels en hom en Paul Ryan geluk gewens met 'n goeie verkiesingsveldtog. Ek sien ook uit om in die komende weke met Romney te gesels, om geleenthede te identifiseer waar ons kan saamwerk."

Obama het sy vrou, Michelle, uitgesonder.

"Ek sou nie die man gewees het wat ek vandag is, as dit nie was vir die vrou wat 20 jaar gelede gesê het sy sal met my trou nie. Laat ek dit in die openbaar sê: Ek was nog nooit so lief vir jou nie," het hy gesê.

"Aan die beste veldtogspan en die beste vrywilligers in die geskiedenis van die politiek... Party van julle was nuut, ander was van die begin af aan my sy. Maar julle is almal soos familie, en hierdie president sal die res van sy lewe dankbaar wees vir wat julle gedoen het," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

La Grange D sê... SA is ook deur 'n tornado getref. Dit het in 1994 gebeur en die ding waainog steeds. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Irene - 14:20 PM
    Road name: Nellmapius Drive
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Tuesday Alexandra - 14:18 PM
    Road name: London Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the N3 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.