Toiletpapier in Vatikaankleure te koop

2011-08-10 18:04
Tweets Share Share line Print

Madrid – Renova, een van Europa se grootste vervaardigers van papierprodukte vir huishoudelike gebruik, het ‘n toiletpapier in die Vatikaanvlag se kleure ter ere van Pous Benedictus XVI se besoek aan Spanje bekend gestel.

Elke pak van dié spesiale toiletpapier bevat twee rolle, een geel en een wit, wat ook lekker ruik.

Die maatskappy het op sy webtuiste gesê die toiletrolle kan as reusagtige papierlinte gebruik word om die 84-jarige pous op sy besoek aan Madrid welkom te heet.

“Is daar ‘n beter manier om die strate op te helder as om hierdie reuse-papierlinte met die Vatikaan se kleurskema te gebruik? Maak jou venster oop om fees te vier! Heet Pous Benedictus welkom!” lui 'n boodskap op die maatskappy se webtuiste.

Die 10 000 pakke toiletpapier wat die maatskappy vir die geleentheid vervaardig het, kos sowat R30 elk en het elkeen ‘n “I heart the Pope”-plakker met ‘n rooi hart-simbool op.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: madrid  |  pous benedictus xvi

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.