Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Toerskip wat brand na Maleisië onderweg

2012-04-01 13:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Passasierskip wat onklaar geraak het nadat 'n brand aan boord uitgebreek het, is herstel en is van die Filippyne na Maleisië onderweg, het RSG Sondag berig.

 Die brand het Vrydag op die Azamara Quest uitgebreek - 'n dag nadat dit met 1 000 mense aan boord uit Manila na Maleisië vertrek het.

Volgens die skip se operateur, Azamara Club Cruises, is vyf bemanningslede vir rookinaseming behandel, maar geen passasiers is beseer nie.

Die skip sal Maleisië binne twee dae bereik.

Vroeër vanjaar is 32 mense dood toe Die Costa Concordia langs die Italiaanse kus omgeslaan het.

Nóg 'n skip - met honderde passasiers op - moes vir drie dae sonder krag klaarkom nadat 'n brand in die enjinkamer uitgebreek het.

RSG

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: toerisme  |  skepe
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Erich Goosen sê... Moslem op Moslem. Miskien moet ons hulle maar net los - hulle is heeltemal in staat om hul eie getalle af te bring. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Braamfontein - 18:58 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the cariageway approaching the Crown Interchange
  • Friday Witpoortjie - 17:57 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Corlett Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.