Toeris per ongeluk met motor by ski-roete af

2010-01-04 18:23
Tweets Share Share line Print

Volgens nuusberigte het ’n Duitse toeris in Noorweë só verdwaal op pad na sy gehuurde berghut dat hy uiteindelik by ’n nabygeleë ski-roete afgery het.

Die toeris het blykbaar ‘n afdraai gemis en by die laer gedeelte van ’n afdraende roete vir ’n langafstandwedloop afgery, waarna die kar tot stilstand gekom het.

Die insident het op die berg Ornefjell in Aseral plaasgevind, wat sowat drie ure van Stavanger in die weste van Noorweë geleë is.

“Ons het Saterdagaand in ons hut gesit en televisie kyk toe ons ’n harde geluid uit die ski-roete se rigting hoor,” het Ronny Blix aan die plaaslike koerant Fevennen vertel.

“Toe ons buite kyk, het ons gesien ’n kar is op die ski-roete.”

Die kar is uit die sneeu bevry deur ’n voertuig wat gewoonlik gebruik word om die ski-roetes vir skiërs voor te berei.

Niemand is in die voorval beseer nie.

Oddmund Ljosland, hoof van die Aseral munisipale raad, het die gestrande toeris gehelp en ook gesê die bestuurder sou “heel waarskynlik vir baie lank nog aan die insident herinner word.”

–Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Ronel, darem nie so toring nie. Wel een wat volgens afrika standaarde redelik hoog is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.