Times Square ontruim oor bom

2010-05-02 08:08
Tweets Share Share line Print

New York –  Duisende toeriste en inwoners moes Saterdag Times Square ontruim nadat die polisie vermoedelik 'n motorbom in die besige deel van New York gevind het.

Volgens amptenare word dit nie beskou as ‘n terrorisme-bedreiging nie en New York se stadspolisie het glo vir federale amptenare gevra om terug te staan.

The New York Times het ‘n plofstofkenner aangehaal wat sê dit was ‘n geïmproviseerde toestel wat propaansilinders en poeier gebruik het, maar iets het skeefgeloop met die lont.

Kevin Barry, ‘n voormalige superadviseur vir die New York-polisie se bom-eenheid, het gespekuleer dat as die toestel reg gewerk het, dit meer van ‘n brandbom as ‘n ontploffing sou wees, het die Times berig.

Die ploftoestel is rondom 18:30 Saterdagaand deur ‘n berede polisiebeampte ontdek wat gesien het hoe trek rook uit 'n boks agter in ‘n Nissan Pathfinder, het amptenare gesê.

Die voertuig was in 45ste Straat geparkeer. Die blok tussen Sewende- en Agtstelaan is as voorsorgmaatreël gesluit.

Verskeie residensiële en kommersiële geboue moes ontruim word en mense het uit die strate uit gevlug.

- Sapa

Lees meer oor: new york  |  motorbom  |  times square

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.