Tienerseun slaan ouers met hamer dood

2011-07-21 22:58
Tweets Share Share line Print

Westpalm Beach – ‘n Tiener van Florida word daarvan beskuldig dat hy sy ouers met ‘n hamer doodgeslaan het, ‘n paar uur voor sy vriende vir ‘n huispartytjie opgedaag het.

Terwyl hy en sowat sestig vriende Saterdagaand besig was om 'n partytjie by sy huis in Port St. Lucie te hou, het die 17-jarige seun se ouers dood in die hoofslaapkamer van die dubbelverdieping-woning gelê.

Vóór hy die dubbele moord gepleeg het, het hy sy beste vriend van sy planne om sy ouers te vermoor vertel.

Sy vriend het hom egter nie ernstig opgeneem nie, aangesien hy blykbaar al baie vantevore gesê het hy wil dit doen.

Selfs ure later, toe sy vriend by die partytjie die misdaad in detail beskryf, was hy skepties.

Slegs toe sy vriend hom na sy ouers se slaapkamer lei en hy hul bebloede liggame op die vloer sien lê, het hy besef dat sy vriend dié keer ernstig was.

Die vriend, wie se identiteit nie bekend is nie, het die polisie in kennis gestel en 'n verklaring afgelê.

Hulle het die lyke van Blake en Mary-Jo Hadley in hul slaapkamer gevind.

Hul seun is vir die moord in hegtenis geneem.

Die publieke aanklaer het ‘n pleit van onskuld namens die tiener ingedien.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: moorde  |  tieners

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.