Tiener se selfmoordbom dood 45

2009-10-13 09:53
Tweets Share Share line Print

Pakistan, Pesha War – Die dodetal van ‘n selfmoordbomaanval wat deur ‘n tienerseun in ‘n besige mark in noord-wes Pakistan uitgevoer is, het tot 45 gestyg.

Die bomgooier, wat ‘n onderbaadjie vol plofstof gedra het, het homself Maandag voor ‘n millitêre konvooi gegooi, soos dit deur ‘n basaar in die Shangla distrik beweeg het. Hierdie is die vierde dodelike aanval in agt dae, wat op die Taliban rebelgroep geblammeer word.

“Twee mense is oornag dood, en nog twee het vanoggend gesterf,” het dr. Ehsanullah Khan van die Alpuri-hospitaal gesê.

Volgens Khan word agt-en-dertig mense steeds in die hospitaal behandel vir beserings wat hulle in die ontploffing opgedoen het.
 
Fazle Karim Khattak, administrasiehoof van die Malakandstreek, sê van die 45 mense wat gesterf het was 39 burgers en ses soldate. 

“Die aanvaller was ‘n jong seun wat langs die pad gestaan het. Toe die konvooi opdaag, het hy na die voertuie gehaas en homself opgeblaas,” het Khattak vertel.

‘n Millitêre beampte het gesê die bomgooier was tussen die ouderdom van 13 en 14.
               
- Sapa-AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.