Thaise premier maak versoeningsplan bekend
2010-05-21 18:08
Bangkok, Thailand – Orde word in Bangkok en Thailand gehandhaaf ná dae van geweldadige aanvalle wat die land lam gelê het, het die premier Vrydag gesê.
Abhisit Vejjajiva, premier, het in ‘n televisieonderhoud gesê Thailand beplan om dinge vinnig te laat normaliseer, maar het erken hulle staar ‘n paar uitdagings in die gesig.
Abhisit het gesê die regering se versoeningsplan gaan ‘n onafhanklike ondersoek insluit van al die gebeure wat tydens die betogings plaasgevind het.
- Vir die volledige storie besoek CNN.
Volg Nuus24 op Twitter.