Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Thailand: Oudpremier staan tereg op moord

2012-12-13 14:43
Tweets Share Share line Print

Bangkok – 'n Saak van moord is Donderdag amptelik teen Abhisit Vejjajiva, die voormalige premier van Thailand, aanhangig gemaak in verband met die dood van ‘n landsburger tydens teenregeringsbetogings twee jaar gelede.

Abhisit is saam met Suthep Thaugsuban, sy destydse adjunk, van moord aangekla.

Honderde polisiebeamptes het buite die gebou van die departement van justisie, waar die saak teen hom geopen is, gewaak uit vrees dat betogings weer kan opvlam.

Sowat 90 mense is dood en 1 900 beseer toe teenregeringsbetogers in Mei 2010 met sekerheidsmagte gebots het.

Die klagte teen Abhisit, wat in daardie stadium premier was, hou verband met die skietdood van 'n taxi-bestuurder, Phan Kamkong.

Die besluit om Abhisit en sy voormalige adjunk te vervolg is geneem ná ‘n hof in September beslis het dat Phan deur die weermag doodgeskiet is.

Abhisit het in reaksie gesê die saak is polities gemotiveerd.

Meer as 100 000 mense het in 2010 aan die betogings deelgeneem.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: abhisit vejjajiva  |  thailand  |  moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 06:23 AM
    Road name: Bremer Street / Transoranje Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between van der Hoff Road and Vom Hagen Street
  • Thursday Benoni - 06:21 AM
    Road name: N12
    MISTY CONDISTIONS betweeen Benoni and Daveyton - drive with care and use headlights
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.