Thai-betogers sal onderhandel

2010-05-05 04:49
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Thailand se “Rooi-hemp”-betogers het Dinsdag ooreengekom om te probeer om hul verskille met die regering uit te werk en om sodoende nog sterftes te voorkom.

Dit bring hoop dat die stresvolle krisis wat 27 lewens geëis het tot ‘n einde sal kom.

Tog het die “Rooi-hemde” gesê dat hulle nog nie hul massa-betoging in Bangkok se middestad gaan beëindig nie.

Hulle vereis dat eerste minister Abhisit Vejjajiva dit moet duidelik maak wanneer hy beplan om die parlement te ontbind vir verkiesings en om sy troepe terug te trek.

“Leiers van die “Rooi-hemde” het ooreengekom om deel te word van die versoeningsplan wat deur die eerste minister voorgestel is om ‘n verdere verlies van lewens te voorkom,” het hul leier Veera Musikapong aangekondig.

Abhisit het Maandag in ‘n nasionale toespraak gesê dat hy gereed was om verkiesings in die middel van November te hou as alle partye sy versoeningsplan aanvaar.

Die betogers het gesê dat die eerste minister dit moet duidelik maak wanneer hy die parlement sal ontbind en dit aan die verkiesings-kommissie moet oorlaat om die verkiesingsdatum vas te stel..

Ons sal voortgaan met die betoging totdat Abhisit duidelik sê wanneer hy die parlement gaan ontbind. Dan sal ons ons volgende skuif bepaal,” het ‘n ander leier, Jatuporn Prompan, aan verslaggewers gesê.

“Versoening moet bereik word deur volkome vryheid en nie deur intimidasie en die gebruik van mag nie,” het hy gesê.

- Sapa - AFP

Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: thailand  |  betogings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.