Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Texas: Vrou wou baba aanneem ná miskraam

2012-04-19 09:02
Tweets Share Share line Print

Spring, Texas – ‘n Vrou van Texas wat aangekla word van die moord op ‘n jong ma en die ontvoering van haar drie dae oue baba het ‘n miskraam gehad en het beplan om die baba as haar eie “aan te neem,” het amptenare Woensdag gesê.

Verna McClain (30) is aangekla van moord nadat sy erken het sy het die vrou vermoor en klein Keegan Golden buite ‘n pediatrie-sentrum in Houston ontvoer.

Keegan is ure later by McClain se suster gevind.

Die Montgomery-polisiekantoor het Woensdag gesê McClain – wat vervreem is van haar man saam met wie sy drie kinders grootgemaak het – het aan haar verloofde gesê sy was swanger en dat sy geboorte geskenk het aan sy kind, maar sy het ‘n miskraam gehad, het kapt. Bruce Zenor gesê.

McClain se suster, Corina Jackson, het aan amptenare gesê sy het genoem dat sy die “aanneming moet doen” kort nadat sy Keegan geneem het.

Haar verloofde, wat nie Woensdag geïdentifiseer is nie, word deur amptenare ondervra.

Amptenare sê hulle dink nie enigiemand anders was betrokke in die skietery en ontvoering nie.

Polisiebeamptes sê die ma was Dinsdag naby haar motor nadat sy haar drie dae oue seun na die sentrum geneem het, en het 'n onderonsie met 'n vrou in 'n Lexus gehad.

Lt. Dan Norris het gesê die vrou is verskeie kere deur die vrou in die Lexus geskiet. Die vrou, wat nou as McClain geïdentifiseer is, het toe die kind gevat en in haar Lexus weggejaag.

Volgens ooggetuies is daar sewe skote afgevuur. 'n Man was volgens hulle ook in die Lexus.

Ondersoekbeamptes sê McClain se verklarings bevat inligting wat slegs die skieter sou weet en dui daarop dat sy die ma Dinsdag aangeval het as deel van ‘n groter plan om enige kind te ontvoer. Golden was bloot ‘n maklike teiken.

Sy word tans aangehou.

Die baba is terugbesorg aan familielede, het Keith Schuchardt, wat vir drie jaar met Kala Golden getroud was, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: misdaad  |  babas  |  ontvoerings  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... Was die verslaggewer ook onder die invloed of net gewoonweg onbevoeg? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.