Te Koop: Twee spoke

2010-03-09 10:36
Tweets Share Share line Print

Wellington – Twee glasflesse, elk met ‘n spook in, is gedurende 'n veiling via die internet in Nieu-Seeland vir sowat $2000 (R14860) verkoop.

Die twee spoke is na bewering ‘n ou man en ‘n jong meisie.

Daar is Dinsdag, kort na die veiling bevestig dat 'n anti-rook onderneming in Nieu-Seeland die gebottelde spoke gekoop het.

Die webwerf, Trademe wat die veiling behartig het, het egter ‘n anonieme bieër se aanbod van $5000 (R37 150) van die hand gewys.

Avie Woodbury van die dorp, Christchurch, het gesê sy het die gebottelde geeste as te koop beskikbaar gestel nadat ‘n geestesbesweerder van 'n kerk, twee spoke in haar huis gevang het en in twee glasflesse vol “heilige water” geplaas het.

Die geeste is glo opgeroep met die hulp van n Ouija-bord. Na bewering het die ou man, genaamd Les Graham, in 1920 in die huis gesterf  en behoort die ander gees aan ‘n magtige en versteurde jong meisie.

Woodbury het gesê die spoke het haar eetlus en slaappatrone versteur.

"Ek het oomblikke ervaar waar die ketel vanself begin kook het, 'n gevattery op my rug, stemme wat van ander kamers gehoor is en items wat weggeraak het en weer op snaakse plekke gevind is,” het sy gesê.

"Die hond was mal, hy wou nie in sekere kamers ingegaan het nie. My broer se dogter het by my kom bly en vir my vertel dat sy met die jong meisie gepraat het.”

"Ons het geen verdere aktiwiteite ervaar sedert hulle op 15 Julie in die bottels vasgevang is nie.

Die veiling het baie reaksie uitgelok. Een man het aanlyn kommentaar gelewer wat beweer het dat hy aan veelvuldige persoonlikhede ly weens twee gebottelde geeste. "Ek dink hulle name is Jim Beam en Johnnie Walker," het hy gesê.

-Sapa-AFP
 

Lees meer oor: spoke  |  geeste  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul sê... Dit is werklik tragies. Maar moes die ma nie begin vrae vra het nie, of het sy eenvoudig nie n saak met haar dogter gehad nie. Maak nie so lekker sin nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY04
2006
R 119,995.00

AUDI

A4 1.8T
2005
R 185,000.00

MAZDA

Mazda5 2.0 Individual MPV MY10
2009
R 219,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.