Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Taylor-appèl begin

2013-01-22 11:47
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Aanklaers en prokureurs wat die voormalige Liberiese krygsheer Charles Taylor verdedig, sal Dinsdag begin met 'n appèlsaak teen sy vonnis.

Taylor is in die Spesiale Hof vir Sierra Leone tot 50 jaar tronkstraf gevonnis weens sy rol in die land se wrede burgeroorlog.

Regters sal argumente van beide kante aanhoor. Aanklaers sal na verwagting vra dat hy ‘n swaarder vonnis opgelê word, terwyl sy prokureurs sal vra dat sy vonnis afgewys of aangepas word.

Die sitting sal om 10:00 (09:00 GMT) by die hof se hoofkwartier in Leidschendam buite Den Haag afskop.

Die saak sal na verwagting oorheers word deur komplekse regsargumente – met beide partye wat sal aanvoer dat regters foute gemaak het toe hulle Taylor in April verlede jaar skuldig bevind en in Mei gevonnis het.

Die 64-jarige Taylor se vonnis van 50 jaar vir “sommige van die wreedste misdade in menseheugenis” is destyds oor die wêreld heen verwelkom.

Regters het gesê hy het rebellemagte wat tydens Sierra Leone se 10 jaar lange burgeroorlog teen Freetown geveg het, gehelp. Die oorlog was bekend vir verminkings, bedwelmde kindersoldate en seksslawe.

Regters het ook gevind dat Taylor in “bloeddiamante” betaal is wat deur slawe ontgin is in gebiede wat onder die beheer was van rebelle van Sierra Leone.

Die geskiedkundige vonnis was die eerste wat in ‘n internasionale hof aan ‘n voormalige staatshoof opgelê is sedert die Nazi-verhore by Nuremberg in 1946.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: charles taylor  |  sierra leone  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Is daar 'n misdaad wat iemand kan pleeg wat sy of haar lewe werd is? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:12 PM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the New Road exit due to an earlier accident
  • Tuesday Edenvale - 18:11 PM
    Road name: N3 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Linksfield Road and Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.