Taliban waarsku stemmers

2009-08-16 14:31
Tweets Share Share line Print

Kandahar, Afganistan -  Die terroristegroep, Taliban, het Sondag vir die eerste keer openlik gedreig om stemlokale in Afganistan aan te val.

Dit kom ná  Saterdag se ‘n bomaanval op die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) se militêre hoofkwartiere in die hartjie van Kabul. Afganistan se 17 miljoen geregistreerde stemmers sal Donderdag stem.

Die Taliban se dreigement is op pamflette uitgedruk, wat in dorpe in die suide van die land uitgegee is.

Die pamflette sê die Taliban sal bloeddorstige veldtogte loods op die aand van die verkiesings  en dat lede van die publiek nie aan die verkiesings moet deelneem nie.

"Hierdie dien as waarskuwing vir inwoners om nie te stem nie of slagoffer tot ons beweging te val ”, het die pamflet gelees.

Die woordvoerder van die Taliban, Qari Yousuf Ahmadi het bevestig dat die pamflette deur dié groep uitgegee is en dat die Taliban mense beveel om die verkiesings teen te staan.

"Ons gebruik nuwe strategieë om die stemlokale te teiken en ons sal ons aanvalle die dag voor en die dag van die verkiesings vermeerder”, het hy gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: taliban  |  afganistan  |  politiek

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.