Taliban brand nóg Navo-tenkwaens

2010-10-06 12:05
Tweets Share Share line Print

Miranshah, Pakistan – Die Taliban het Woensdag erken dat hulle soldate ‘n aanval op Navo-tenkwaens in Pakistan geloods het in weerwraak op ‘n Amerikaanse aanval in die noordweste van die land.

“Ons neem verantwoordelikheid vir die aanval op Navo-tenkwaens in Quetta vandag (Woensdag),” het Tehreek-e-Taliban se woordvoerder, Azam Tariq, aan AFP gesê.

“Ons sal meer aanvalle loods soos wat die militante aanvalle van die VSA op ons toeneem,” het hy bygevoeg.

Een persoon is dood toe gewapende mans ‘n terminaal in Quetta aangeval het waar tot 40 tenkwaens geparkeer was. Minstens 10 Navo-tenkwaens is aan die brand gesteek, het senior polisiebeamptes gesê.

Militante van die Taliban het verantwoordelikheid vir twee ander aanvalle die week erken waarin byna 60 vragmotors aan die brand gesteek is en drie mense dood is.

Die VSA het hul militêre veldtog in Pakistan se noordwestelike, wettelose distrik op die Afgaanse grens dramaties vergroot, waar ‘n beweerde terreurkomplot om Europese teikens aan te val glo beplan word.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: pakistan  |  aanvalle  |  taliban

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.