Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Taliban: 'Prins Harry het geestesversteuring'

2013-01-22 17:02
Tweets Share Share line Print

Kaboel – Brittanje se prins Harry het moontlik ‘n “geestesversteuring opgedoen”, het die Taliban Dinsdag gesê.

Dit volg nadat hy ‘n vergelyking getref het tussen die skiet van rebelle in Afganistan en televisie-speletjies.

“Daar is 49 lande wie se kragtige weermagte onsuksesvol is in die geveg teen die mujahideen en nou kom hierdie prins en vergelyk hierdie oorlog met sy speletjies, PlayStation, of wat ook al hy dit noem,” het Zabiullah Mujahid, ‘n woordvoerder van die Taliban, aan AFP gesê.

Harry sê hy het Taliban-rebelle doodgemaak tydens sy 20 weke in die land.

As mede-vlieënier van ‘n Apache-aanvalshelikopter was Harry in beheer van die wapenstelsel in ‘n twee-man-kajuit , van waar hy Hellfire-missiele en vuurpyle afgevuur en ‘n 30 mm vuurwapen hanteer het.

“Dis ‘n vreugde vir my, want ek is een van daardie mense wat mal is daaroor om PlayStation en Xbox te speel, so ek hou daarvan om te dink dat ek nogals goed is met my duime,” het hy in onderhoude gesê wat Maandag vrygestel is.

“Hierdie is ‘n ernstige oorlog, ‘n geskiedkundige oorlog vir ons en ons mense,” het Mujahid gesê.

“Maar ons neem nie sy opmerkings baie ernstig op nie, want ons het almal al gesien en gehoor dat baie buitelandse soldate wat na Afganistan kom geestesversteurings op pad uit opdoen.”

Op ‘n vraag deur Brittanje se Press Association oor of hy iemand uit die kajuit doodgemaak het, het Harry gesê: “Ja, so baie mense het.

“Neem ‘n lewe om ‘n lewe te red,” het hy gesê en sy skouers opgehaal. “As daar mense is wat probeer om slegte dinge aan ons ouens te doen, sal ons hulle uit die spel haal.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: prins harry  |  afganistan  |  taliban  |  oorlog
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.