Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Taiwan: Nóg tronkstraf vir korrupte oudpresident

2012-11-02 17:10
Tweets Share Share line Print

Taipei – Chen Shui-bian, Taiwan se voormalige president, wat tans 17 en ‘n half jaar tronkstraf uitdien, is nóg ‘n jaar tronkstraf opgelê vir geldwassery, en omdat hy omkoopgeld aanvaar het.

Taiwan se hooggeregshof het Donderdag beslis dat Shui-bian nou 18 en ‘n half jaar tronkstraf moet uitdien.

Shui-bian is ses maande ná sy ampstermyn, wat van 2000 tot 2008 gestrek het, in hegtenis geneem en word sedertdien vervolg vir aanklagte van bedrog en geldverduistering.

Sy eerste vonnis is in 2010 opgelê en sy tyd in die tronk word afgetel sedert hy in 2008 in aanhouding geneem is.

Shui-bian is in September van die tronk na ‘n hospitaal geskuif ná hy gekla het dat hy aan depressie ly as gevolg van die haglike toestande in die tronk.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: taiwan  |  hofsake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christo Hennig sê... boeing 777 Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 13:22 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT (police vehicle) in the right lane just south of the New Road exit - DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Hurlingham - 13:20 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Place - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.