Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Switserland: Drie dood ná skieter losbrand

2013-01-03 12:42
Tweets Share Share line Print

Genève – ‘n Gewapende man het drie mense doodgeskiet en twee ander gewond toe hy Woensdag in Daillon, Switserland losgebrand het.

Die polisie het die man in hegtenis geneem ná hulle hom gewond het tydens die skietery.

“Drie slagoffers is op die toneel dood. Twee ander is gewond en is gehospitaliseer,” het die polisie in ‘n verklaring gesê.

Hulle het nie die skieter geïdentifiseer nie, maar het bygevoeg dat hy tans behandeling in die hospitaal ontvang.

Geen polisiebeamptes is tydens die voorval beseer nie. Die motief is nog nie bekend nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: switserland  |  skietvoorval  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Liza Coetzee sê... Hy sou tien teen een 'n hartaanval gekry het... Maar aangesien hy ons land gaan besoek een van die dae, sal ek graag wil hoor wat se hy... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 10:02 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Place - expect delays
  • Friday Boksburg - 09:55 AM
    Road name: Atlas Road Southbound
    DELAYS approaching the N12 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Manager

Johannesburg CBD
DAV Professional Placement Group

E+I Engineer - JHBN

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

Operations Manager

East Rand
DAV Professional Placement Group
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.