Swanger vrou deur luiperd aangeval

2012-01-27 21:08
Tweets Share Share line Print

Indië – 'n Swanger vrou en 'n 20-jarige man is deur 'n luiperd aangeval nadat die dier in een van Indië se woonbuurte in die staat Assam rondgedwaal het.

Dit is die derde soortgelyke aanval die afgelope paar weke.

Die vrou se man, Abid Ali, het aan die nuusagentskap AFP gesê sy vrou het kopbeserings opgedoen, haar bewussyn asook baie bloed verloor.

Die ander slagoffer, Moziz Haq, het ook kopbeserings opgedoen.

Die luiperd is later onder verdowing geplaas voordat dit na die stad se dieretuin geneem is.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Corrie sê... Wel kyk net hoe hoog word dit aangeslaan as dit smokkelgoed i stussen goud en ander goed soos rolex'e...dit sal nooit gestop word met die korrupte mense in beheer nie...hulle moet biki leefstyl ondersoeke doen na die veldwagters wat die goed moet oppas... Lees die storie...

Weather
Traffic
Lottery
Cpt: 17-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Pleasantly warm. Bloem: 13-28°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 22-27°C Morning clouds. Mild. PE: 18-23°C Mostly sunny. Mild.
7 day forecasts...

Jobs - Find your dream job

Marketing BI Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Financial Manager - Angola

Angola
Under African Skies Recruitment
R35000 - R40000

Environment Architect

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Cars - Search 1000's of new and used cars

VOLKSWAGEN

Jetta 4 1.9 TDi Highline Dsl
2005
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

BMW

323i E90 MY07 AT
2007
R 185,000.00

Property - Find a new home

Travel - Look, Book, Go!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - shop online today

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.