Suid-Korea beveel studente om te slaap, nie leer nie

2011-09-26 17:01
Tweets Share Share line Print

Seoel – Die regering in Suid-Korea het begin om laatnag-patrollies die strate in te stuur met die sending: Vind studente wat na 22:00 studeer en keer hulle.

In dié Asiese land het laatnag-studiesessies en akademies vir studiebegeleiding glo ‘n plaag geword en amptenare het begin stappe neem.

Die staat beloon selfs burgers wat oortreders rapporteer.

Die land se optrede teen die sogenaamde hagwon-akademies is deel van ‘n groot stryd teen die land se kultuur van opvoedkundige masochisme, berig Time.

In Suid-Korea is slegs die uiterste beste punte op skool- en universiteitsvlak aanvaarbaar vir sukses in die wêreld van werk, lui die artikel.

Op nasionale vlak verander politici toetsstelsels en toelatingsvereistes vir universiteite om sagter eienskappe soos kreatiwiteit te beloon met die doel om studente se stresvlakke te verlaag.

“’n Eenvormige kurrikulum wat slegs op toelating tot universiteite fokus, is nie aanvaarbaar nie,” het die president, Lee Myung-Bak, tydens sy inswering in 2008 gesê.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: suid-korea  |  opvoedkunde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.