Suid-Afrikaner in Brittanje vermis

2010-03-13 04:57
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Britse polisie is opsoek na ‘n man wat al vir meer as ‘n week vermis word, berig News24.

Donovan van Lill, ‘n populêre 29-jarige gym-instrukteur en rugby-speler, is verlede week Woensdag laas gesien.

Sy vriende het ‘n Facebook-blad geskep om die soektog by te staan.

Hulle het ook honderde plakkate van Donovan in Wiltshire en die naburige dorpe gehang.

Volgens die Facebook-blad, het Donovan verlede Donderdag nie opgedaag vir werk nie, wat “teenstrydig is met sy karakter”.

Craig Duckworth, ‘n vriend van Van Lill, het aan News24 gesê dat Donovan niks by hom gehad het toe hy weggeraak het nie, nie sy selfoon, beursie òf paspoort nie.

 “Dis snaaks, want as jy weghardloop, sal jy mos ten minste jou beursie saamvat,” het Craig gesê.

Donovan het beide ‘n Britse én Suid-Afrikaanse paspoort en woon al die afgelope vyf jaar in Brittanje.

Die polisie het ook intussen met sy Slovakiese vriendin, wat in Egipte was toe hy vermis geraak het,  oor die saak uitgevra.

Sy ma, wat in Durban woon, wou glad nie met die media praat nie.

– News24

 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ou sê... Eina! Nee wat die ou moet maar betaal. Waar bly jy verniet in 'n R5.1m huis? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Figo 1.4 TDCi Ambiente Dsl 5-dr
2012
R 133,330.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 126,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.8 5-dr
1999
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.