Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Studente soek nie gays by matriekafskeid

2013-02-12 15:51
Tweets Share Share line Print

VSA – ‘n Groep studente, ouers en minstens een onderwyser by die Sullivan Hoërskool in Sullivan, Indiana, het saamgespan om te vra vir ‘n “tradisionele” matriekafskeid wat sal verhoed dat lesbiese, gay, biseksuele en transgender studente dit bywoon.

Die groep het Sondag by die dorp se First Christian Church vergader om die moontlikheid van ‘n aparte dans te bespreek, het Time berig.

“Ons glo wat die Bybel sê, dit sê dit is verkeerd,” het Bonnie McCammon, ‘n leerder van die skool, aan ‘n plaaslike filiaal van NBC gesê.

“Ons is lief vir die homoseksuele mense, maar ons keur nie dit wat hulle doen goed nie.”

Volgens NBC 2 is een van die groeplede die skool se spesiale onderwys-onderwyser, Diana Medley, wat aan die NBC-kanaal gesê het: “Ek dink nie [homoseksualiteit] is ‘n keuse nie. Ek glo nie hulle is so gebore nie. Ek dink lewensomstandighede het hulle so gemaak.”

Die studente en ouers het ‘n Facebook-groep, genaamd 2013 Sullivan Traditional Prom, gestig ter ondersteuning van hul saak.

Die blad is intussen verwyder.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: lesbiers  |  gays  |  skole
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
51 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Riaan Viljoen sê... Hy is nie dood. Hy skuil my nkandla Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Finanical Manager

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Structural Engineer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
R600000 - R900000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.