Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Strenger sanksies kom dalk teen Iran

2012-10-15 11:51
Tweets Share Share line Print

Luxembourg – Brittanje, Duitsland en Frankryk verwag dat die Europese Unie strenger sanksies teen Iran gaan goedkeur om die ontwikkeling van kernwapens in die land te verhoed.

William Hague, Britse minister van buitelandse sake, het Maandag, voor 'n vergadering van EU-ministers, gesê nuwe sanksies sal 'n "teken wees van ons besluit in die Europese Unie om die druk te verskerp".

Hague het gesê die druk sal "oor die komende maande aanhou toeneem, tensy onderhandelings suksesvol is. Ons bly natuurlik hoopvol vir die sukses van die onderhandelings".

Die Franse en Duitse ministers van buitelandse sake het soortgelyke oproepe gedoen, maar nie uitgebrei oor die stappe wat hulle oorweeg nie.

Die Verenigde State en sy bondgenote beskuldig Iran daarvan dat hy in die geheim kernwapens ontwikkel. Tehran ontken die bewering.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: iran  |  sanksies  |  kernwapens
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johannes Donderwater sê... Moet ons nie nou sanksies instel om hulle te verplig om die terroriste aan bewind te stel nie? Hoekom klink dit dan nou so bekend? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 17:57 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between Silver Lakes and Mamelodi East
  • Thursday Cresta - 17:57 PM
    Road name: Beyers Naude Drive Westbound
    DELAYS through Cresta towards the N1 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.