Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Strauss-Kahn hoor gou oor prostitusie-aanklagte

2012-12-19 11:18
Tweets Share Share line Print

Parys – 'n Hof in Frankryk gaan besluit of hy aanklagte teen Dominique Strauss-Kahn, wat verband hou met 'n onwettige prostitusie-kartel, gaan laat vaar.

Die prokureurs van die voormalige hoof van die Internasionale Monitêre Fonds het aangevoer dat regters in die saak bevooroordeeld is.

Die saak hou verband met 'n luukse prostitusie-kartel in noordelike Frankryk.

'n Hof in die Franse stad van Douai sal na verwagting Woensdag besluit of die voorlopige aanklagte teen Dominique Strauss-Kahn laat vaar sal word.

Strauss-Kahn is vroeër vanjaar aangekla oor sy beweerde betrokkenheid by die prostitusie-kartel.

Sy naam is genoem terwyl die polisie twee mans, wat glo noue bande met hom gehad het, in Frankryk ondersoek het op aanklagte dat hulle 'n prostitusienetwerk georganiseer het asook vir die wanbesteding van korporatiewe fondse.

Hy is vroeër ondervra oor bewerings dat hy in Parys en Washington aan orgies deelgeneem het wat deur twee sakemanne betaal was.

Strauss-Kahn het erken hy het aan sommige van die partytjies deelgeneem, maar sy prokureur het ontken dat hy geweet het dat die prostitute betaal is.

Hy en 'n hotelwerker het verlede week in New York 'n skikkingsooreenkoms bereik nadat sy hom daarvan beskuldig het dat hy haar wou verkrag.

– Volg Nuus24 op Twitter


- Sapa - AP

VOLGENDE OP NUUS24X

'Spioene' in Iran gehang

2013-05-19 14:46

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

chris.jonker.73 sê... Buitelanders het nog nooit enige menseregte gehad in enige van die Arabiese state nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.