Storm woed oor nuwe wet in Ierland

2010-01-11 09:31
Tweets Share Share line Print

Salette Cloete en AFP

Johannesburg - Dit sê baie van ’n gemeenskap as godslastering toegelaat word, sê ds. Jannie Pelser van die NG kerk Rant-en-Dal.

Pelser het gereageer op die instelling van ’n nuwe Ierse wet wat godslastering onwettig maak.

Oortreders van die wet, wat op 1 Januarie in werking getree het, kan groot boetes verwag.

Pelser glo geen wet kan mense se gewetes berispe nie. Hy sê as samelewing het mense hul respek vir God verloor.

Prof. George Claassen van Skepties Suid-Afrika sê die instelling van die wet is ’n “groot terugwaartse stap vir Ierland”.

Hy het die grootste respek vir die Christendom, maar Ierland moet uit die Middeleeue uitkom, sê hy.

Dr. Chris McEvoy van Kaapstad, ’n ateïs en mediese wetenskaplike, glo godslastering is nie verkeerd nie en mense moet vry wees om enige godsdiens, politiek of leefwyse te kan kritiseer.

In Ierland woed die storm om die nuwe wet ook in godsdienskringe.

Die groep Atheist Ireland wil die wet herroep hê, maar dit kan slegs gewysig word deur ’n referendum.

As deel van sy protes teen die wet het Atheist Ireland op sy webwerf “godslasterlike” aanhalings uit die Bybel, die Koran en van bekendes soos pous Benedictus XVI en Mark Twain gepubliseer om die “ironie” van die wet te illustreer.
 
- Beeld

 

Lees meer oor: godsdiens

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Joos sê... Ek volg nie eintlik die verkiesing nie, maar ek moet sê die paar debatte wat ek gesien het het ek baie van Santorum gehou.Ek hoop eintlik hy maak dit. Of hy die regte kompetisie vir Obama gaan wees weet ek nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.