Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sterk aardbewing tref Turkye

2012-06-10 19:05
Tweets Share Share line Print

Ankara – ‘n Aardbewing wat 6.0 gemeet het, het Sondag in die suidweste van Turkye getref, het die Istanboel-gebaseerde Kandilli Observatory gesê.

Volgens die plaaslike direkteur van gesondheid was daar ses tot sewe beserings, maar geen sterftes nie.

Die aardbewing het teen 12:44 (plaaslike tyd) getref by die klein vakansie-oord Oludeniz naby die Mugla-provinsie, het die instituut gesê.

Cihan Tekin, provinsiale gesondheidsdirekteur, het gesê ses tot sewe mense is in hospitale opgeneem.

“Volgens inligting wat aan ons voorsien is, is ses tot sewe mense in hospitale opgeneem. Hulle het in paniek van balkonne of uit vensters gespring,” het hy volgens die Anatolia-nuusagentskap gesê.

“Ons het egter nog geen inligting oor enige sterftes ontvang nie,” het hy bygevoeg.

Die burgemeester van Oludeniz, Keramettin Yilmaz, het aan die NTV-televisienetwerk gesê die aardbewing het tot materiële skade gelei, maar hy het geen onmiddellike verslae oor sterftes ontvang nie.

‘n Kragtige aardbewing het die ooste van Turkye verlede jaar op 23 Oktober geruk en tot die dood van meer as 600 mense gelei. Dit is gevolg deur ‘n aardbewing van 5.6 op 12 November in dieselfde gebied, wat tot die dood van 40 mense gelei het.

In 1999 het twee sterk aardbewings in dig bevolkte en geïndustrialiseerde gebiede in die noordweste van Turkye tot die dood van 20 000 mense gelei.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: turkye  |  aardbewings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jannie Kotze sê... hier in SA is nog baie, hoeveel wil julle he, belowe die useless net huise en julle het miljoene Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.