Spotprenttekenaar se aanvaller in hof

2010-01-03 07:09
Tweets Share Share line Print

Kopenhagen - 'n Somaliese man wat vermoedelik 'n verbintenis met Al Kaïda het, staan tereg op twee aanklagte van poging tot moord ná hy by die huis van die omstrede Deense spotprenttekenaar Kurt Westergaard ingebreek het.

Westergaard is die opspraakwekkende spotprenttekenaar wat Moslems woedend gehad het oor sy grafiese sketse waarin hy die spot gedryf het met die profeet Mohammed.

Die verdagte, wat twee maal deur die polisie geskiet is, het Saterdag op 'n draagbaar in 'n Deense hof verskyn. Sy gesig was bedek.

Die hof het beveel dat die man voorlopig vir vier weke aangehou moet word.

Veiligheidsmaatreëls ter beskerming van die 74-jarige Kurt Westergaard is ook verskerp, en hy is na 'n onbekende plek van veiligheid geneem.

Die verdagte, wat deur owerhede beskryf word as 'n 28-jarige Somaliese man met bande met Al-Kaïda, het na bewering laat Vrydag by Westergaard se huis ingebreek met 'n byl en 'n mes. Die huis is in Aarhus, Denemarke se tweede grootste stad, 200 km noordwes van Kopenhagen.

Jakob Scharf, hoof van Denemarke se PET-intelligensie-agentskap, het Saterdag gesê die verdagte het moontlik skielik besluit om die man aan te val.

"Dit lyk of hy alleen opgetree het, en miskien was dit 'n skielike besluit," het Scharf aan die Deense televisiekanaal TV2 gesê. Hy was nie beskikbaar vir verdere kommentaar nie.

Lees meer oor: denemarke  |  terreur-aanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.