Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Soldaat kraam by Navo-basis in Afganistan

2012-09-20 07:15
Tweets Share Share line Print

Londen – 'n Britse soldaat wat in Afganistan diens doen, het by die Navo-basis waar sy ontplooi is, die lewe geskenk aan 'n babaseun, het die ministerie van verdediging Woensdag gesê.

Die baba is Dinsdag by die basis in die provinsie Helmand, bekend as Kamp Bastion, gebore. Volgens die vrou het sy nie geweet sy is swanger nie, het die Britse media berig.

Kamp Bastion was verlede week die teiken van aanvalle deur die Taliban.

Twee Amerikaanse seesoldate is dood en ses stralers is vernietig toe die aanvallers die basis Vrydag bestorm het. Die Taliban-vegters in Amerikaanse weermaguniforms was gewapen met selfmoordbomtoestelle, wapens en vuurpyle.

Die ma en baba is albei in 'n stabiele toestand. 'n Mediese span van 'n hospitaal in Oxford in Engeland sal hulle besoek voor hulle huis toe geneem word.

'n Woordvoerder van die ministerie van verdediging het die geboorte bevestig.

"Ma en baba is albei in 'n stabiele toestand in die hospitaal en ontvang die beste moontlike sorg.

"'n Pediatriese span sal binne die volgende paar dae in die land aankom om geskikte sorg vir ma en baba te bied op 'n vlug huis toe."

Hy het verder gesê die ministerie was nie bewus van die vrou se swangerskap nie.

"Dit is nie weermagbeleid om vroulike soldate te laat diens doen as hulle swanger is nie."

Volgens Brittanje se Daily Mail het die vrou, wat afkomstig is van Fidji, eers uitgevind sy is swanger toe sy mediese beamptes besoek het en van erge maagpyne gekla het. Die baba is vyf weke te vroeg gebore.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: afganistan
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Liza Coetzee sê... Hy sou tien teen een 'n hartaanval gekry het... Maar aangesien hy ons land gaan besoek een van die dae, sal ek graag wil hoor wat se hy... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Fourways - 09:44 AM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Uranium Street
  • Friday Sharonlea - 09:44 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at President Fouche Drive - expect DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.