Soldaat in sop oor ‘onskuldige’ foto’s
2010-01-18 13:43
Champaign, Illinois – Die familie van ‘n Amerikaanse soldaat veg vir sy eer nadat foto’s van ‘n vierjarige familielid glo vir pornografie aangesien is.
Billy Miller, tans op diens in Afganistan, staar verskeie aanklagte in die gesig nadat kinderpornografie glo in sy besit gevind is, het die New Zealand Herald berig.
Maar Miller se pa, Rodney, meen dat dit ‘n misverstand is en dat die onskuldige foto’s via ‘n ander familielid na hom aangestuur is.
Lees meer hier.